100% Egte handgemaakte leer handsakke.
Alle handgemaakte leer handsakke het hul eie uniekhede.
Handsakke kan gemaak word met 2 skouer bandjies of een oor-die-skouer verstelbare band.
Die handsak sluit in:
- Voorkant sakkie
- Binneste sakkie met sleutelhaak